Inttrac
Dirk de Koster: ‘n Leemte in die landboubedryf
Dirk de Koster, mede-eienaar van Inttrac Trading, is die afgelope naweek aan kanker oorlede. Dirk was 56 jaar oud en laat sy vrou, Charlene en vier kinders, Kobus, Wilna, Karel en Arenda agter. Vroeër vanjaar moes Dirk ‘n nier laat verwyder, maar die kanker kon nie gestuit word nie.[...]
INTTRAC: Verwoes indringers met Niubo
Indringerbos verdring nuttige plantegroei en wurg weibare veld dood. Die biologiese materiaal van die bosse kan egter ’n sinvolle bydrae tot die verryking van jou grond lewer, mits dit op ’n manier in die grond kan inkom. Inttrac lewer al 25 jaar lank praktiese oplossings aan boere en by[...]