Dirk de Koster oorlede
Koster Studiegroep stroop 50 jaar se sukses
Die klein dorpie, Koster, in Noordwes was onlangs in rep en roer toe daar nie minder nie as 18 Case-stropers op een dag deur die dorp gery het. Die stropers is almal opgeroep na Koster Studiegroep se proefplaas net buite die dorp waar sowat 150 hektaar mielies gewag het[...]
Dirk de Koster: ‘n Leemte in die landboubedryf
Dirk de Koster, mede-eienaar van Inttrac Trading, is die afgelope naweek aan kanker oorlede. Dirk was 56 jaar oud en laat sy vrou, Charlene en vier kinders, Kobus, Wilna, Karel en Arenda agter. Vroeër vanjaar moes Dirk ‘n nier laat verwyder, maar die kanker kon nie gestuit word nie.[...]