Case-stropers
Koster Studiegroep stroop 50 jaar se sukses
Die klein dorpie, Koster, in Noordwes was onlangs in rep en roer toe daar nie minder nie as 18 Case-stropers op een dag deur die dorp gery het. Die stropers is almal opgeroep na Koster Studiegroep se proefplaas net buite die dorp waar sowat 150 hektaar mielies gewag het[...]