Herat of the Herd
Limousin-bul vir R200 000 verkoop
La Rhone Limousins se Heart of the Herd-veiling het op 3 September in Tulbagh plaasgevind. Die veiling is deur BKB aangebied en Johan van der Nest was die afslaer. Die veiling is deur 400 kopers en belangstellendes bygewoon. Die duurste bul (LR128 La Rhone Paparazzi) is vir R200 000[...]