grondbesettings
Grondhonger gaan nie oor landbou
TLU SA het met kommer kennis geneem dat die gesag van president Cyril Ramaphosa openlik en georganiseerd uitgedaag is met die grondbesettings in Gauteng die afgelope naweek. Mnr. Louis Meintjes, president van TLU SA, sê hierdie aksie was ooglopend georganiseer nadat pres. Ramaphosa die belofte gegee het dat geen[...]
Agri SA sê NEE vir grondbesettings
“Daar was onlangs heelwat politieke retoriek oor grondbesettings wat ons voel baie onverantwoordelik is”, sê Johannes Moller, president van Agri SA. Hy sê dit is noodsaaklik dat die impak van die uitsprake en die uitwerking daarvan op voedselsekerheid en die algehele stabiliteit van die sektor verstaan word. Die stellings[...]