Agri SA se nee vir grondbesettings
Agri SA sê NEE vir grondbesettings
“Daar was onlangs heelwat politieke retoriek oor grondbesettings wat ons voel baie onverantwoordelik is”, sê Johannes Moller, president van Agri SA. Hy sê dit is noodsaaklik dat die impak van die uitsprake en die uitwerking daarvan op voedselsekerheid en die algehele stabiliteit van die sektor verstaan word. Die stellings[...]