grappe
Dom Boer se lag vir die dag:
Wie soek sal vind Die veedief se advokaat probeer bewys dat die boer te ver was om die vark wat die dief by hom gesteel het te herken. Dief se advokaat: “Meneer Boer, op watter afstand reken jy sal jy ‘n vark herken?” Boer: “Wel, as hy omtrent so[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Stomme man Is die storie waar wat hulle my vertel van die Wes-Transvaalse boer wat aangekla is van kindermishandeling? Hy het sy plaas aan sy seun bemaak.
Dom Boer se lag vir die dag:
Wees dankbaar Barrie: “Meneer, ek dink darem nie ek het dit verdien om nul te kry vir my spellingtoets nie.” Goeie onderwyser: “Ja, ek dink ook nie so nie, maar ons word nie toegelaat om ‘n laer punt as nul te gee nie.”
Dom Boer se wrange lag vir die dag:
Affirmative action in aksie Hierdie storie is die reine, onverbloemde waarheid. Dit het regtig gebeur: Daar was die nag ‘n geweldige wind-, reën- en haelstorm wat groot skade veroorsaak het. Die volgende môre bel Arrie met sy selfoon vir Skelmkom om die skade aan te meld. Hy sê: “Hier[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Naar maar waar Skoert Kerm: “Ek het my stem en sangtalent vir R5-miljoen verseker.” Musiekkenner: “En het hulle toe uitbetaal?”