grappe
Dom Boer se lag vir die dag:
Nog nie gereed... Die harpspeelster kom na ‘n uitvoering tuis en tors haar groot, swaar harp tot in die hysbak van die woonstelgebou. Net toe die hysbakdeur wil toemaak, kom ‘n man aan. Hy wil-wil ook in die hysbak klim, maar staan dan terug. Harpspeelster: “Jy kan maar inkom,[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Enigeen kan ‘n foutjie maak... Sersant Van der Merwe van die nuwe, geïntegreerde SANW sien een van sy troepe ongeërg ‘n afgemerkte gebied binnestap waar daar talle landmyne versteek lê. Sersant Van der Merwe: “Smit! Wat dink jy is jy besig om te doen? Kom terug hierheen! Die soldaat[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Sal maar sien Ou Sarel Sukkel het al talle ambagte probeer beoefen, maar telkens misluk. Nou het die dorp se juwelier hom ‘n werk gegee as horlosiehersteller. Bennie: “Is ou Sarel Sukkel darem suksesvol met die horlosieregmakery?” Hennie: “Net die tyd sal leer.”
Dom Boer se lag vir die dag:
Wees gereed Advokaat: “Hoe ver is die brandkluis van die deur af?” Getuie: “3,5039 meter.” Advokaat: “Hoe kan jy so presies weet?” Getuie: “Ek het verwag een of ander idioot gaan dit vra om vergeefs te probeer slim klink, toe gaan meet ek dit.”
Dom Boer se lag vir die dag:
Gryp die geleentheid ‘n Mooi rooi nooi staan by die militêre basis na die driloefening en kyk. Skielik bars daar ‘n geweersarsie van die skietbaan se kant af los. Die mooi rooi nooi skrik so groot dat sy agteruittree, struikel en in die arms van ‘n jong soldaat net[...]