Dom Boer se lag vir die dag:

agrilag_3
Sal maar sien
Ou Sarel Sukkel het al talle ambagte probeer beoefen, maar telkens misluk. Nou het die dorp se juwelier hom ‘n werk gegee as horlosiehersteller.
Bennie: “Is ou Sarel Sukkel darem suksesvol met die horlosieregmakery?”
Hennie: “Net die tyd sal leer.”