grappe
Dom Boer se lag vir die dag:
Die reine waarheid Vandag se dames is darem besonder stadig – sommiges van hulle vat vyf-en-dertig jaar om die ouderdom van twintig te bereik.
Dom Boer se lag vir die dag:
Sal opleiding help? Die telefoon lui en lui en lui. Meneer Besig kyk gesteurd op van sy werk en vra sy nuwe sekretaresse: “Juffrou Kwistig Grimeer, antwoord asseblief die telefoon.” Juffrou Kwistig Grimeer gaan doodluiters voort om aan haar naels te vyl en antwoord: “Ag antwoord jy. Dit sal[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Kille logika ‘n Wildvreemdeling loop Hennie by. Wildvreemdeling: “Het ek jou nie al vantevore eenkeer iewers ontmoet nie?” Hennie: “Dit is heel moontlik. Ek wás al vantevore eenkeer iewers.”
Dom Boer se lag vir die dag:
Meng jou met die semels... Gas aan kelner in Spug: “Die vis is glad nie so smaaklik en vars soos verlede maand nie.” Spug-kelner: “No, det is not possubul. It is exactly de very same fish.”
Dom Boer se lag vir die dag:
In die Drakensberge Hennie: “Sien jy daardie donker, diep skeur in die kranse? My bergklimgids het twee weke gelede daarin geval?” Heinie: “Genugtig! Is hy darem ongedeerd?” Hennie: “Nee, ek weet nie. Ons kon hom nie weer daar uitkry nie en ons was ‘n bietjie haastig, toe los ons[...]