Categories: JokesPublished On: 4th October 2017

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
30 words

images (11)

Kille logika

‘n Wildvreemdeling loop Hennie by.

Wildvreemdeling: “Het ek jou nie al vantevore eenkeer iewers ontmoet nie?”

Hennie: “Dit is heel moontlik. Ek wás al vantevore eenkeer iewers.”

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0