grappe
Dom Boer se lag vir die dag:
Nare waarheid Die enigste mense wat ooit na albei kante van 'n argument luister, is die bure.
Dom Boer se lag vir die dag:
Vra liewer nie Terwyl Professor Vervelig ‘n droë lesing aanbied, merk hy dat al die studente onbeskaamd sit en slaap, behalwe een dametjie wat hom met groot, wakker oë en ‘n breë, vriendelike glimlag aankyk. Na die lesing keer hy haar voor en sê: “Het u die lesing interessant[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Gedeelde probleme Is die storie waar wat hulle my vertel dat die motorhandelaar se vrou ‘n ingevoerde kookboek present gekry het, maar nou sukkel sy om onderdele vir al die resepte te kry?
Dom Boer se lag vir die dag:
Die regte man tot die redding Destyds het die meeste jongmanne na matriek hulle diensplig gaan doen, maar party het vrystelling gery om eers te gaan studeer voordat hulle weermag toe is. So staan ‘n korporaal op ‘n dag voor ‘n groep pasgegradueerde rowe in ‘n opleidingsaal om vir[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Feit van die lewe? Is die storie waar wat hulle my vertel dat iemand, terwyl die diere destyds op die ark gelaai is, gehoor het hoe mev Noag aan haar seuntjie sê: “Ag Skatjie, Mamma is nou ‘n bietjie besig. Gaan vra vir Pappa hoekom hy twee van elke[...]