Categories: JokesPublished On: 17th October 2017

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
33 words

agrilag_2

Gedeelde probleme

Is die storie waar wat hulle my vertel dat die motorhandelaar se vrou ‘n ingevoerde kookboek present gekry het, maar nou sukkel sy om onderdele vir al die resepte te kry?

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0