Categories: JokesPublished On: 6th October 2017

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
65 words

CAhjb0-VEAAH6ts

Sal opleiding help?

Die telefoon lui en lui en lui. Meneer Besig kyk gesteurd op van sy werk en vra sy nuwe sekretaresse: “Juffrou Kwistig Grimeer, antwoord asseblief die telefoon.”

Juffrou Kwistig Grimeer gaan doodluiters voort om aan haar naels te vyl en antwoord: “Ag antwoord jy. Dit sal tog vir jou wees – nie een van my vriende weet al ek werk nou hier nie.”

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0