Categories: JokesPublished On: 11th September 2017

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
43 words

agrilag_1

Wees dankbaar

Barrie: “Meneer, ek dink darem nie ek het dit verdien om nul te kry vir my spellingtoets nie.”

Goeie onderwyser: “Ja, ek dink ook nie so nie, maar ons word nie toegelaat om ‘n laer punt as nul te gee nie.”

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0