graan

VIDEO: Drotsky se innoverende graanbakke

Izak Wolfaard van Drotsky kuier by Jeandre Brink by Groot Phesantekraal. Drotsky bied plaas implimente wat boere se behoeftes oorskry. Vir hierdie boer, was spasie vir graanbakke 'n probleem, maar nie vir Drotsky nie. Drotsky se opset van die graanbakke bring gerief vir die boer met tydsbesparing en effektiwiteit[...]

By Specialist Writer|15th October 2024|Categories: Video's|Tags: , , , , |

Twee verdagtes aangekeer vir graandiefstal in die Vrystaat

Boere word aangemoedig om die SAPD asook die VKB/VL Veiligheidslessenaar te kontak indien hulle vermoed dat hulle slagoffers van graandiefstal was. Te midde van die land se rekord mielie-oes wat tans van landerye afgehaal word, neem graandiefstal toe en bestaan die vermoede dat boere al so honderde-duisend rand verloor[...]

By Specialist Writer|13th July 2017|Categories: News|Tags: , , , , |

Agbiz Graan se mini-simposium

Agbiz Graan hou op 10 Augustus 2016 ‘n mini-simposium by die Centurion Country Club. Die tema van die mini-simposium is: The tripple bottom line - mense, planeet, wins.  Vir meer inligting hieroor skakel  Lizbe Esterhuizen by 012 807 6686 of lizbe@agbizgrain.co.za Kliek hier vir die volledige program.

By Benine Ackermann|8th July 2016|Categories: News|Tags: , , |
0
Go to Top