Graafmasjien
VIDEO: Die LiuGong 922E Graafmasjien is gebou om te oorwin
De Wet Pretorius, takbestuurder van ELB vir die Wes-Kaap, gesels oor die indrukwekkende LiuGong 922E laaigraafmasjien en wat dit ’n uitstaande keuse vir ernstige operateurs maak. Met sy brandstofdoeltreffende Cummins-enjin, gevorderde hidrouliese stelsel en ruim, ergonomiese kajuit, is hierdie masjien gebou vir produktiwiteit en gerief. Of jy nou moeilike[...]