FSA
VL (COVID-19) Corona-virus aksies
Sonder om paniek te saai en in ‘n poging om die verspreiding van COVID-19 te probeer beperk het die Dagbestuur van Vrystaat Landbou(VL) op 16 Maart 2020 vergader en as gevolg van sy verantwoordelikheid teenoor sy personeel, bestuur, lede en hulle werknemers besluit om alle byeenkomste wat vir die[...]
Nuwe kommunikasiebeleid in VS in stryd teen veediefstal
’n Nuwe kommunikasiebeleid is geformuleer om die kopseer van veediefstal in die Vrystaat meer doeltreffend aan te spreek. Die Vrystaatse Rooivleisprodusente-organisasie (RPO), Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) in die provinsie en Vrystaat Landbou (VL) het saamgespan om dit vir hul lede makliker te maak om te weet watter riglyne om te[...]
Vrystaat Landbou eis sterk optrede van wetstoepassers oor miltsiekte
“Vrystaat Landbou (VL) spreek ernstige kommer uit oor die uitbreek van miltsiekte in Lesotho. Dit kan katastrofiese gevolge vir die vleisbedryf in die provinsie inhou.” Só sê Francois Wilken, president van VL, nadat ’n uitbreking van dié siekte naby Maseru in Lesotho bevestig is. Volgens hom het VL oor[...]
Baanbrekersvergadering tussen landboustrukture en Fidelity ADT gee landelike veiligheid ‘n hupstoot
’n Baanbrekersvergadering en ’n eerste stap om veiligheid en misdaad in landelike gebiede op ’n hoër vlak aan te spreek. Só het Jakkals le Roux, voorsitter van die Landelike Veiligheidskomitee by Vrystaat Landbou (VL), ’n belangrike vergadering tussen georganiseerde landbou en Fidelity ADT beskryf. Die doel van dié vergadering,[...]
Boere moet in SA geleenthede soek, sê VL Jongboer-wenner
“Jongboere moet ophou Google oor moontlike geleenthede wat daar in die buiteland is. Google eerder oor watter geleenthede daar in Suid-Afrika is.” Só sê Herman Janse van Rensburg, Vrystaat Landbou (VL) se Jongboer van die Jaar vir 2019. Die raakvatter van Arlington glo daarin om positief te wees en[...]