Ficksburg landbouvereniging
Presisieboerdery: Só boer Ficksburg se boere vooruit
Tussen die pragtige Maluti-berge in die Oos-Vrystaat word daar wel kliphard geboer, al lyk dit of ’n mens eintlik daar vakansie moet hou. Die streek is veral bekend vir sy uitmuntende mielieboere en Ficksburg Landbouvereniging se onlangse boeredag het baie sterk klem op presisie-mielieboerdery gelê. Verskeie spesialiste is bymekaargebring[...]
Ficksburg Landbouvereniging se presisieboerdery-boeredag
Moenie Ficksburg Landbouvereniging se presisieboerdery-boeredag misloop nie, want jy verhoog jou opbrengsplafon met presisieboerdery. Wanneer: 23 Maart 2017 Waar: Hammonia BV-saal Tyd: 09:00 KULTIVARPROEWE TOEDIENINGSPROEWE UITSTALLINGS INLIGTING EN ADVIES Kontak Theunis Pretorius by 083-451-0613, of e-pos hom by theunis@mdfoundation.co.za vir meer inligting. Sien jou daar!