feesseisoen
VIDEO: Drotsky is die hele feestyd beskikbaar
Vir al jou noodgevalle sal Drotsky hierdie vakansieseisoen oop wees en onderdele in voorraad hê, omdat hulle weet boerderybedrywighede moet voortgaan. Drotsky sê dankie aan al hulle lojale kliënte. Wees veilig op die pad, en geniet ’n gelukkige en vreugdevolle feestyd. Sien julle weer in 2026. https://youtu.be/2mX1ykxlOts
Wees veilig op die paaie hierdie feesseisoen
Sedert die begin van Desember het padongelukke reeds begin om mense se lewe te eis. Die AA (Automobiel Assosiasie) dring by alle motoriste daarop aan om hulle gedrag te verander voor die verwagte feestyd se verkeerstorm. “Elke dag lyk dit asof daar nog 'n storie van 'n verskriklike ongeluk[...]