entstofvervaardiger
Design Biologix: Formidabele vrou vat voor
Karen Nel is die eienaar van Design Biologix, die entstofvervaardiger wat gereeld tot die redding van veeboere kom wanneer ՚n nuwe siekte hulle voortbestaan bedreig. Design Biologix het op 1 Maart vanjaar hulle dertigste bestaansjaar met ՚n glansryke geleentheid by hulle hoofkantoor in Rigelrylaan, Pretoria gevier. Tydens die geleentheid[...]