Easy Fert

Sien Rula Agri se toerusting in aksie by Val Boeredag

’n Werktuig lyk dalk goed op papier, maar hoe werk dit in die veld? Hoe presteer dit onder werklike toestande? En gaan dit die boer se werk makliker maak? Dit is vrae wat elke boer graag self wil beantwoord voordat daar in nuwe toerusting belê word. Daarom bied Val[...]

By Bianca Pretorius|30th June 2026|Categories: Articles, Mechanisation|Tags: , , , , , |
0
Go to Top