drie ry planters
Staalmeester bereik nuwe kerf
Eers was dit ’n enkelry, toe dubbelry en nou spog Staalmeester met ’n uitmuntende nuwe produk, ’n ry-onafhanklike kuilvoerkerwer wat ernstig wil kom naam maak in Suid-Afrika. Verby is die dae van instel en mooi mik om sekuur die enkel- of dubbelmielierye raak te vang.