dek jou hommeltuig
Dek jou hommeltuig teen skade
Met onbemande lugvoertuie (OLV’e) of hommeltuie wat al hoe meer in verskeie sektore van die ekonomie wêreldwyd gebruik word, het onlangse versekeringseise in Suid-Afrika getoon dat om ’n hommeltuig ‘te verloor’ beslis nie so verregaande is as wat ’n mens sou dink nie. James Godden, hoof van Santam Lugvaart,[...]