Crusader Logistics

VIDEO: Crusader Logistics glo in FAW Trucks

Wessel Swanepoel van Crusader Logistics sê daar is geen ander handelsmerk soos FAW Trucks nie. Hulle het die beste naverkoopdiens en die vragmotors het die beste brandstofverbruik. Lwanzi Matshase, vragmotorbestuurder vir Crusader Logistics, voel veilig in FAW Trucks en sê die vragmotor is slim. Sien video vir hul vennootskap.[...]

By Spesialisskrywer|8th April 2026|Categories: Meganisasie Videos, Video's, Videos|Tags: , , |
0
Go to Top