Covid-19

Agri SA en sy lede gee landbou ‘n massiewe hupstoot!

Die aankondiging 29 April 2020 deur die Minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling dat die hele landbou-waardeketting vrygestel is van enige inperkings, met uitsondering van die verkope van alkohol en tabak is inderdaad ‘n veer in die hoed van Agri SA en sy lede organisasies, sê Omri van[...]

By Specialist Writer|4th May 2020|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Die waarde van finansiële beplanning in onseker tye

Die gebeure van die afgelope weke het ons lewens en die geskiedenis van Suid-Afrikaners onherroeplik verander.  Die COVID-19 pandemie beïnvloed die wêreldwye sentiment, die markte en die manier hoe ons leef en werk. In Suid-Afrika het ons waarskynlik nog nie die ware impak van die situasie begin ervaar nie[...]

By Specialist Writer|6th April 2020|Categories: Nuus|Tags: , , |

COVID-19 en Beweging van boere

Daar rus ‘n groot verantwoordelikheid op die landboubedryf as ‘n noodsaaklike rolspeler wat moet verseker dat die land tydens die inperking van voldoende voedsel voorsien word. Daar is twee hoofredes waarom gesonde voedsel in hierdie tyd veral, noodsaaklik is: Voldoende gesonde kos hou die immuunstelsel in stand; enVoldoende kos[...]

By Specialist Writer|3rd April 2020|Categories: Nuus|Tags: , , |

COVID-19: Begrip, bedagsaamheid en samewerking binne Agri-waardekettings is uiters noodsaaklik

Agri SA vra vir begrip en bedagsaamheid binne die landbouwaardekettings gedurende die COVID-19 inperkingstydperk. Die landbousektor het ‘n enorme verantwoordelikheid om voedselsekerheid tydens die inperkingstydperk te verseker, maar ook in die moeilike tye wat voorlê. “In ons pogings in hierdie verband, moet ons die interafhanklikheid van segmente van die[...]

By Specialist Writer|3rd April 2020|Categories: Nuus|Tags: , , |
0
Go to Top