boorde
Kubota lewer maksimum werk vir minimum diesel in wingerd
Brandstofverbruik is een van die min insetkostes waarop ’n tafeldruifboer kan bespaar en dit is waarom die Beukes-broers van De Doorns op die uitkyk was vir kleiner trekkers wat in die wingerde dieselfde werk kan doen as groter trekkers, maar minder brandstof gebruik. Pieter Beukes het by al die[...]