beefmasters

Beefmasters is meer as mooiweersbeeste

Beefmasters word as ’n sintetiese of saamgestelde ras beskou, maar hierdie slimgeteelde diere is allesbehalwe kunsmatig of aanmekaargeflans. Na baie jare se navorsing en teling met die beste genetika van drie uitsonderlike rasse is die Beefmaster in die 1940’s in die Suide van Texas gebore. In hierdie moderne ras[...]

By Specialist Writer|11th October 2016|Categories: Stock and game farming|Tags: , , |

Van Pletzen Beefmasters teel vir vleis van die veld af

Die suksesstorie van Van Pletzen Beefmasters het in 1996 begin met die aankoop van hulle eerste Beefmasterstoetbul. Die besluit was maklik omdat hulle besef het dat die Beefmaster-ras ’n baie ekonomiese ras is om mee te boer. Van Pletzen Beefmasters teel al die afgelope twintig jaar vir ekonomiese eienskappe[...]

By Specialist Writer|6th September 2016|Categories: Stock and game farming|Tags: , , |
0
0
Go to Top