avian influenza

Avian influenza strain identified

The initial outbreak of avian influenza H5 on a layer farm on the East Rand of Johannesburg has now been identified as HPAI H5N1. This is not the same strain that we experienced in June 2017, however any outbreak of HPAI is treated as extremely serious and virulent, and[...]

By Benine Ackermann|22nd April 2021|Categories: News|Tags: , |

Outbreak of Avian Influenza on a commercial chicken-layer farm in Gauteng

The Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development would like to report on an outbreak of avian influenza (AI) on a commercial farm in Ekurhuleni, Gauteng. Approximately 300 birds died of AI influenza on this commercial chicken-layer farm. The samples from this farm that were sent to the[...]

By Specialist Writer|13th April 2021|Categories: News|Tags: , |

Voёlgriep veroorsaak groot verliese

Daar is ‘n afname in die produksie van eiers en hoenders in Suid-Afrika as gevolg van voёlgriep (Avian Influenza). Dit het veroorsaak dat SA op ingevoerde hoender moes staatmaak om aan die vraag te voldoen. SAPA (Suid-Afrikaanse Pluimvee-vereniging) sȇ die uitdunning van die voёls om die uitbraak van die[...]

By Specialist Writer|22nd February 2018|Categories: News|Tags: , , |

Die verbruiker gaan meer vir eiers die Feesseisoen betaal

Die prys van eiers gaan verder verhoog as gevolg van die avian influenza uitbraak in SA wat die pluimveebedryf hard getref het net toe die bedryf begin herstel van die droogte. Paul Makube, senior landbou-ekonoom by FNB sê: “Die toename in eierpryse is onderhewig aan vraag- en aanboddinamika met[...]

By Benine Ackermann|13th December 2017|Categories: News|Tags: , , , |

Voëlgriep tref die vraag na eiers

Terwyl die uitbrekings van Avian Influenza (voëlgriep) ‘n groot uitwerking gehad het op die land se pluimveebedryf, bring die virus nou nog ‘n uitdaging na vore vir beide die bedryf en die verbruikers in die Oos-Kaap – ‘n eiertekort. ‘n Verhoogde tekort aan eiers in die Wes- en Oos-Kaap[...]

By Benine Ackermann|7th November 2017|Categories: News|Tags: , , , |
0
Go to Top