eiertekort as gevolg van Avian Influenza
Voëlgriep tref die vraag na eiers
Terwyl die uitbrekings van Avian Influenza (voëlgriep) ‘n groot uitwerking gehad het op die land se pluimveebedryf, bring die virus nou nog ‘n uitdaging na vore vir beide die bedryf en die verbruikers in die Oos-Kaap – ‘n eiertekort. ‘n Verhoogde tekort aan eiers in die Wes- en Oos-Kaap[...]