eierpryse styg as gevolg van Avian Influenza
Die verbruiker gaan meer vir eiers die Feesseisoen betaal
Die prys van eiers gaan verder verhoog as gevolg van die avian influenza uitbraak in SA wat die pluimveebedryf hard getref het net toe die bedryf begin herstel van die droogte. Paul Makube, senior landbou-ekonoom by FNB sê: “Die toename in eierpryse is onderhewig aan vraag- en aanboddinamika met[...]