Audi
AUDI SQ5: Min veranderinge aan ‘n wenresep
Deur Dirk Gallowitz van Ultimate Drive As Audi se Q5 ‘n gereg of dis was, sou dit verseker opgeneem wees as ‘n wenresep in een of meer glanskookboeke. In 2008 toe es-joe-wees, anders as deesdae, nog in die skadu van sedanmotors moes ry, het Audi die eerste Q5 bekendgestel,[...]
AUDI se kordate veeldoel blitsbuks: Q2 sportnuts
Met die steeds groeiende gewildheid onder jonger en moderne kopers van enigiets sportnuts, is ek van opinie dat die profiel van motormodelle in vyf jaar se tyd heel anders gaan lyk as vandag. Ek persoonlik dink die tradisionele middelslag sedan gesinsmotor se dae is getel onder die Afrika son.[...]
2016 AUDI TTS KOEPEE QUATTRO: Mooi en lekker
Die Audi TTS is in 2008 in Suid-Afrika bekendgestel saam met die tweede generasie TT modelle. Plaaslik is daar egter net ‘n beperkte aantal van die model verkoop. Laat 2015 het die derde generasie TTS plaaslike vertoonlokale bereik en was ons bevoorreg om ‘n pragtige heldergeel model in die[...]
2016 Audi A4: Goed genoeg om voor te ry?
Jare gelede, hier teen die laat sewentigs en ook tagtigerjare het die stryd om weltergewig boks se wêreldtitel legendariese gevegte opgelewer tussen Sugar Ray Leonard, Thomas Hearns en Roberto Duran. Later toe Sugar Ray as middelgewig baklei het was daar ook Marvelous Marvin Hagler.In die anale van boks sal[...]