Aquadam

Kragdag gaan steeds van krag tot krag

Vanjaar se Kragdag het teen die middel van Junie plaasgevind en weer gehalte skougenot gelewer met die 336 stalletjies wat deur 13 000 mense besoek is. Ons kon ook ons ProAgri-stalletjie daar opslaan om lekker saam met boere en ander belangstellendes te kuier. Stap saam met ons deur die[...]

By Benine Ackermann|14th July 2017|Categories: News|Tags: , , , , , , , , |

Aquadam na 10 jaar weer by NAMPO: Berg water nog beter

Elke boer het die behoefte om water op te gaar en Aquadam gee die boer die vermoë om dit ekonomies, bekostigbaar en doeltreffend te doen met hulle 700 verskillende groottes produkte. Na ’n afwesigheid van tien jaar was Aquadam vanjaar terug op die NAMPO-terrein en het hulle seker gemaak[...]

By Benine Ackermann|20th June 2017|Categories: Resource management|Tags: , , , , |
0
Go to Top