Agri’s got talent
Talentvolle plaaswerkers in die Wes-Kaap gesoek
Het jy sangtalent of wil jy dalk ’n ster word? Gryp dan die mikrofoon en begin oefen, want dit is weer tyd vir Agri’s got Talent. Dit is ’n gesamentlike projek van HORTGRO, die VinPro Stigting en die Wes-Kaapse Departement van Landbou en bied aan talentvolle plaaswerkers in die[...]
Sangsensasie van Villiersdorp wen Agri’s got Talent 2016
Die soektog na ‘n goue stem vanuit die vrugte- en wynbedryf het Vrydagaand op ‘n hoogtepunt geëindig toe Neville Fortuin as die wenner van Agri’s got Talent 2016 aangewys is. Tien finaliste het tydens ‘n gala-aand op die Kronenburg-landgoed net buite die Paarl, met hart en siel gesing om[...]
‘n Sanger op die plaas
Die Top 10-finaliste van Agri’s got Talent 2016 is pas aangekondig. Agri’s got Talent is ’n sangkompetisie en lewensvaardigheidsprogram vir landbouwerkers in die vrugte- en wynbedryf. Volgens HORTGRO is dit ’n gesamentlike onderneming tussen hulle en die VinPro-stigting, wat beide verteenwoordigende organisasies vir hierdie twee bedrywe is, asook die[...]