Agrico T-reeks

VIDEO: Agrico T-reeks skeurploeg (ripper) in aksie by Kruispan Boerdery in Viljoenskroon se sandgronde

Op die diep sandgronde van die Noord-Vrystaat wys Kruispan Boerdery hoe die regte grondbewerking die verskil maak tussen gemiddelde en uitstekende opbrengste. Ons kuier by JP Meintjes naby Viljoenskroon waar hy vertel hoe diep grondbewerking met 'n Agrico-skeurploeg (ripper) help om kompaksie op te breek, wortelontwikkeling te verbeter en[...]

By Spesialisskrywer|28th July 2026|Categories: Meganisasie Videos, Video's, Videos|Tags: , |
0
Go to Top