Agri SA
Nie méér planne nie – implementeer net
Ons het nie meer of nuwe planne nodig om landelike misdaad te bekamp nie – implementeer bloot die Landelike Beveiligingstrategie wat in 2019 bekend gestel is, sê Uys van der Westhuijzen, voorsitter van Agri SA se Sentrum van Uitnemendheid: Landelike Veiligheid. Dit was Agri SA se boodskap aan die[...]
Gemeenskap se belang moet in ag geneem word
“Die gemeenskap se belang moet deur die hof in ag geneem word wanneer vermeende misdadigers aansoek doen om borg of wanneer howe gepaste vonnisse oorweeg vir beskuldigdes in plaasaanvalle,” sê Tommy Esterhuyse, voorsitter van Agri SA se Sentrum van Uitnemendheid: Landelike Veiligheid. Hy het gereageer op die uitstel van[...]
Agri SA betreur die dood van ‘n opregte en passievolle landbouleier, Dr Vuyo Mahlati
Agri SA het met groot hartseer verneem van dr Vuyo Mahlati, president van AFASA (African Farmers Association of South Africa) se afsterwe. Dr Mahlati was ‘n inspirerende en visioenêre voorvegter vir landbou-ontwikkeling. As boer in die Oos-Kaap, het sy ‘n diep begrip gehad van die dinamika wat aan die[...]
Agri SA verwelkom President Ramaphosa se standpunt oor landelike misdaad
“Agri SA verwelkom President Ramaphosa se betuiging van medelye en leedwese teenoor die familie van wyle Brendin Horner en alle ander slagoffers van misdaad. Ons verwelkom ook die President se erkenning dat misdaad besig is om ons land uitmekaar te skeur en dat dit ‘n ernstige grondwetlike bedreiging inhou,”[...]
Agri SA kondig direksie aan tydens sy 2020-kongres
Agri SA het die direksielede wat tydens die 2020-kongres verkies is gelukgewens. Die direksie is verteenwoordigend van die landbouwaardeketting as geheel, insluitend Agri SA se provinsiale affiliasies, bedryfsorganisasies en korporatiewe lede. “Covid-19 het vernietiging onder menige sektore en veral die ekonomie gesaai, maar dit het ook aan die landbousektor[...]