Landelike Beveiligingstrategie
Nie méér planne nie – implementeer net
Ons het nie meer of nuwe planne nodig om landelike misdaad te bekamp nie – implementeer bloot die Landelike Beveiligingstrategie wat in 2019 bekend gestel is, sê Uys van der Westhuijzen, voorsitter van Agri SA se Sentrum van Uitnemendheid: Landelike Veiligheid. Dit was Agri SA se boodskap aan die[...]