Agri SA direksie
Agri SA kondig direksie aan tydens sy 2020-kongres
Agri SA het die direksielede wat tydens die 2020-kongres verkies is gelukgewens. Die direksie is verteenwoordigend van die landbouwaardeketting as geheel, insluitend Agri SA se provinsiale affiliasies, bedryfsorganisasies en korporatiewe lede. “Covid-19 het vernietiging onder menige sektore en veral die ekonomie gesaai, maar dit het ook aan die landbousektor[...]
Agri SA kondig hul direksie by 2018 Kongres aan
Agri SA is trots om hulle direksie, wat by die 2018 kongres verkies is, aan te kondig. Die direksie is verteenwoordigend van die hele landbou-waardeketting, insluitend Agri SA se provinsiale affiliasies, bedryfsorganisasies en korporatiewe-lede. “Die presidentskap is ‘n besonderse voorreg. Ek is verantwoordbaar teenoor die boere en sal getrou[...]