Categories: Hulpbronbestuur Videos, Video's, VideosPublished On: 15th April 2026

Seël jou dam vinnig met DAMFIX Wet

By 0 min read
83 words

Damfix_Thumbnail

Het jy ’n gronddam wat lek en jy wil nie al die swaar grondverskuiwingstoerusting inbring of die dam dreineer nie? Dan het DAMFIX goeie nuus vir jou.

Jy kan jou gronddam seël terwyl al die water nog in die dam is. DAMFIX het ’n uitstekende produk met die naam DAMFIX Wet. Jy versprei dit eweredig op die water en van daar beweeg dit af en bind onder met die grond.

Sien die video vir meer inligting.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0