VIDEO – Ripper Tillage Equipment: Gebou vir boere

Ripper Tillage Equipment_TN
Ripper Tillage Equipment vier 12 jaar met hulle wye reeks landboutoerusting.
Tegnologie speel ‘n groot rol in die landboubedryf en hulle sorg dat hulle bybly om aan die boer se behoeftes te voorsien. Hulle produkte word self in Suid-Afrika vervaardig. Kyk die video vir meer inligting oor hulle gehalte reeks toerusting.