Dom Boer se lag vir die dag:
Redelike vraag
Heinie en Hennie eet saam in ‘n restourant. Heinie sny ‘n stuk vleis af, steek sy vurk daarin en hou dit voor sy gesig om dit te aanskou.
Heinie: “Sou dit nou beesvleis wees of varkvleis?”
Hennie: “Aan watter kant van die vurk?”