Categories: JokesPublished On: 7th February 2018

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
41 words

laughing-animals

In ‘n eetplek in die Alpe

Gas: “Kelner, ek het net een kaastoebroodjie bestel – hoekom bring jy vir my drie?”

Kelner: “Ag ek is jammer Meneer, ek kan maar net nie die eggo’s hier in die berge gewoond raak nie.”

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0