Categories: JokesPublished On: 5th February 2018

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
42 words

vARKIE 3

Die reine waarheid

‘n Koerantjonge staan op die straathoek en skree: “Vyfhonderd mense verneuk met ‘n klomp liegstories.”

‘n Verbyganger koop ‘n Rapport by die koerantjonge en toe hy wegstap hoor hy die jonge skree: “Vyfhonderd-en-een mense verneuk met ‘n klomp liegstories.”

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0