Dom Boer se lag vir die dag:

images (11)
Geen verlies
Geskokte motoris oor telefoon: “Polisie? Polisie? Ek het so pas ‘n springbok doodgery. Wat moet ek nou doen?”
Konstabel: “Ag nee wat, Meneer. Die jagseisoen is oop en dit is geen oortreding om ‘n springbok dood te ry nie. Maak maar biltong van hom.”
Geskokte motoris: “Dankie tog! Maar wat maak ek met sy trui en sy ‘tokse’?”