Dom Boer se lag vir die dag:

cute and funny animals pictures 6
Die spanning loop hoog
Boeksoeker: “Kan jy dalk ‘n goeie, oorspronklike speurverhaal aanbeveel?”
Bibliotekaris: “O ja. Bloed in die Laan is ‘n uiters spannende speurverhaal en eers op die heel laaste bladsy kom jy agter dat die moordenaar al die tyd die vriendelike buurman is.”