Categories: JokesPublished On: 17th January 2018

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
60 words

SKAPIE X

Geen ydele waarskuwing

Gawie raadpleeg prokureur Skraap Sug.

Prokureur Skraap Sug: “My tarief werk so: Vir elke vraag wat ek beantwoord, betaal jy R500; vir twee antwoorde R1 000 en so aan.”

Gawie: “Vyfhonderd rand per antwoord! Dink jy nie dit is darem te veel nie?”

Prokureur Skraap Sug: “Nee wat, ek dink nie so nie. Wat is jou volgende vraag?”

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0