Dom Boer se lag vir die dag:
Boerseun
Daar is ‘n broodjie in die oond en Pappa wil die nuus op ‘n mooi manier aan Gawietjie oordra.
Pappa: “Wat wil jy eerder hê – ‘n klein boetietjie of ‘n klein sussietjie?”
Gawietjie: “As dit nie te veel kos nie, wil ek liewer ‘n hond hê.”