Dom Boer se lag vir die dag:
Heeltemal onmoontlik
Daar loop so flusses twee hoenderhenne voor my kantoordeur verby en duidelik sê die een hoenderhen vir die ander een: “Dit is darem vrek warm vandag.”
Die ander een antwoord: “Hou jou bek, man – hoenders kan nie praat nie.”