Dom Boer se lag vir die dag:
‘n Kwessie van smaak
Gas in Spug: “Kelner, hier is ‘n vlieg in my kos.”
Kelner: “Vlieë is maar so, Meneer – hulle gee glad nie om watse gemors hulle vreet nie.”
Save my name, email, and website in this browser for the next time I comment.
Δ