Categories: JokesPublished On: 29th November 2017

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
38 words

perde jj

In die kol

Lenie Langneus: “My dogter sê ek is nuuskierig en bemoeisiek en ek respekteer nie haar privaatheid nie.”

Vriendin: “Het sy dit reguit in jou gesig gesê?”

Lenie Langneus: “Nee, ek lees dit in haar dagboek.”

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0